Heb 3:14 “Ons behou deel van Christus as ons end-uit volhard in die vertroue waarmee ons begin het.”

As dinge nie uitwerk in die tyd wat jy gehoop het nie, wees steeds sterk in jou geloof, want God se tyd en ons tyd verskil drasties. Staan egter vas in jou geloof, hou by die Woord en moenie ophou glo nie! God SAL ‘n deurbraak gee wanner Hy weet die tyd is reg.

Geniet julle dag!

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *