Entries by Tertius Strydom

Man up… take up your own cross today!

Mark 8:34,35 “…If anyone intends to come after Me, let him deny himself (forget, ignore, disown, and lose sight of himself and his own interests) and take up his cross, and (joining Me as a disciple and siding with My party) follow with Me (continually, cleaving steadfastly to me). For whoever wants to save his […]

Die Mag van Here is Groot!

Vanoggend is ek weer na die verhaal gelei waar God Sy volk nie net deur die Jordaan laat trek het nie, maar ook deur die Rietsee. Jos 4 en Ps 106:9. En ek het regtig gewonder hoekom ek dit weer moet lees, maar die antwoord is toe net ‘n paar vese verder Jos 4:24 “Hy […]

Uit Lukas en Romeine kry ek vanoggend ‘n “deurmekaar” boodskap, maar ek sal hom op my manier verduidelik. Luk 6:37-38,43 “Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word. Gee, en vir julle sal gegee word: […]

More Oggend – 29 Mei 2015

Middag Manne Ons wil julle net bewus maak dat ons more vir die 1ste keer ons sprekers se praatjies sal opneem en dan op die web blad beskikbaar sal stel as ‘n podcast. Sodoende kan ons boetas reg oor die wêreld na ons praatjies luister. Ons wil julle nooi om ekstra moeite te doen om […]