Mark 3:35

Besef jy vanoggend wie jy is? Wat hoor jy vandag?

Besef jy vanoggend wie jy is?

Mark 3:35 “ELKEEN wat die wil van God doen, IS My BROER en My SUSTER en My MOEDER.”

Ons is deel van God se familie en daarom moet ons ook soos Mark 4:9 sê, doen!

“Verder het Hy (Jesus) gesê:”Wie ORE het en KAN hoor, MOET luister.” Verder af in die hoofstuk word die opdrag herhaal

Mark 4:23 “As iemand ORE HET en KAN HOOR, MOET hy luiser.”

Is jy vandag soos ek skuldig aan hoor maar nie luister nie? Ek hoor tog elke oggend, maar ek luister die aldag nie. Dink julle nie ons daaglikse doen en late sal soveel beter wees as ons NET wil luister na wat God sê nie? God maak dit eintlik duidelik in Markus dat ons nie eintlik ‘n keuse het om te luister nie! ONS MOET luister!

Wat hoor jy vandag?

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *