Mark 5:36

Dink jy God hoor jou gebede met “een oor”?

In Markus lees ons van Jesus wat ‘n dogtertjie uit die dood opwek. Maar daar is vir my vanoggend ‘n groter boodskap in die hoofstuk.

Mark 5:36 “Jesus het egter met EEN oor gehoor wat daar gesê word, en Hy sê toe vir die raadslid van die sinagoge (Jaïrus): BLY MAAR NET GLO!”

Nie net is hierdie die raadslid se opdrag nie, dit is myne en joune vandag. Moenie jou vertroue op en in Jesus laat verdof nie. Hy sal enduit by jou wees, al hoor Hy jou gebede met “een oor”, God sal jou nooit teleurstel nie.

HOU AAN GLO!

Mooi week vir julle!

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *