Mark 7:37

God doen net goeie goed!

Mark 7:37 “Hulle is geweldig aangegryp en het gesê:”ALLES wat Hy doen is GOED: die dowes laat Hy HOOR en die stommes laat Hy PRAAT.”

Uit die teksvers is dit duidelik dat God NET goeie goed doen! Hoor jy vandag Sy stem, spreek jy Sy woord, of is jy nog daardie doof-stomme wat sukkel om Sy Woord te hoor en internaliseer of dalk oor te praat? Hoe meer ons in Sy woord delf, hoe meer sal ons hoor, waarna die losheid van ons tonge sal kom wat Sy woord sal verkondig.

Is dit ‘n begeerte van jou om vandag Sy woord te hoor of te spreek? Dit is beslis myne!

Sterkte vir julle dag en die res van die week.

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *