Hoekom is ons partymaal so bang om dit te vra?

1 Kron 4:10 “Jabes het die God van Israel aangeroep met die woorde:”Stort U seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder U beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.” God HET laat gebeur wat hy gevra het.”

Die vraag wat uit die dagstukkie opkom is…vra ons groot, of vra ons middelmatig? Is dit God se wil dat ons maksimum moet vra, of mag ons net genoeg vra om vandag deur te sien? As ek so na Jabes se gebed luister dink ek God wil graag die BESTE vir ons gee, so hoekom is ons partymaal so bang om dit te vra?

Wat dink julle?

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *