Jou gesindheid waarmee jy die lewe aanpak

My naweekboodskap kom uit

Spreuke 15:33 “Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.”

Spreuke 16:2 “In Sy oë is alles wat ‘n mens doen reg, maar die Here ondersoek die gesindheid.”

Maak nie saak waar jy jouself vandag in jou geestes-en werklikheidrehelm bevind nie, deur om op God te vertrou en jou saak in jou hart met Hom, ons Skepper en ewige Vader reg te hou, kan sukses en voorspoed jou net volg. Jou gesindheid waarmee jy die lewe aanpak is net so belangrik as die dade wat jy doen.

Mooi naweek almal!

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *