Kom ons lewe weer vir mekaar!

Mark 1:17-18:”Hy (Jesus) het toe vir hulle (Simon en Andreas) gesê:’Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.’ Onmiddellik het hulle die nette gelos en Hom gevolg.”

Kan ons geloof vandag so groot wees soos die van Simon en Andreas? Kan ons ONMIDDELLIK na God luister en lewe na Sy woord? Ons hoef mos nie te twyfel dat daar vir ons ‘n beter uitkoms gaan of kan wees nie. God IS die beter weg. Dit is dan so ook ons Goddelike plig om “vissers van mense” te wees, veral met die hartseer wat in vandag se tye daar buite is. Kom ons lewe weer vir mekaar!

Mark 1:15 “Hy (Jesus) het gesê:”Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. BEKEER julle en GLO die evangelie.”

Mooi dag almal!

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *