Ons toekoms in U hande!

Jer 29:11 “Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: VOORSPOED en nie teespoed nie; Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting!”

Dankie Abba Vader dat ons toekoms in U hande is, dat ons kan glo en vertrou dat net ons beste dae nog voorlê. Dankie vir U oneindige liefde.

Amen

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *