Ephesians 2:10

Sy planne is net die beste vir jou

My kleinSaterdagboodskap sluit aan by gister sinne…Ek is uniek want…

Ef 2:10 “Nee, GOD het ons gemaak wat ons NOU is: IN Christus Jesus het Hy ons geskep om ONS LEWE te wy aan die GOEIE DADE waarvoor HY ons BESTEM het.”

Kan jy sien God het van die begin af planne met jou lewe gehad, maar dié planne sluit Christus in. Sy planne is net die beste vir jou, want jy is wie jy is!

Kom ons gaan vandag uit en maak die beste van elke oomblik daar waar jy is, by die huis, by die werk, by vriende en selfs as jy alleen is. JY IS GOD SE PÊREL!

Geniet julle dag!

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *